Maak reg vir konserte uit die boonste rakke. Dis ’n ervaring soos min – netjies verpak, sakpas en die idee is om bykans alles te kan bywoon. Hierdie is jou kultuurinspuiting vir Erfenismaand!
Kaartjies en verblyf:
Shimri Muir | 082 517 0858
Logistiek en mediaskakeling
Lindi-Heila Smit | 084 446 3200
Kunskurator:
Louise Kluyts | 082 378 4126
Koor- en uitreikprojek:
Betsie Ryke | 083 229 0598