top of page







22 - 26 SEPTEMBER 2026
IN HEIDELBERG


Hessequa Harmonie vier vanjaar sy negende verjaarsdag met ’n feesprogram vol musiek, teater, letterkunde en kuns wat liefde, medemenslikheid en eenheid vier. Van simfoniese musiek en skrywersgesprekke tot huldeblyke aan ikoniese kunstenaars en skrywers, beloof die fees weer ’n besondere kulturele ervaring op die platteland — die klein fees met die groot hart.




KONTAKBESONDERHEDE:

Kunskurator:
Koor- en uitreikprojek:
bottom of page
























